Psalms 119:137-139 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

137. Here, U is regverdig, en reg is u verordeninge.

138. In geregtigheid het U u getuienisse beveel en in louter trou.

139. My ywer verteer my, omdat my teëstanders u woorde vergeet het.

Psalms 119