Psalms 115:13-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Hy sal diegene seën wat die Here vrees, die kleintjies saam met die grotes.

14. Die Here sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders.

15. Julle is geseënd deur die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Psalms 115