Openbaring 21:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.

Openbaring 21

Openbaring 21:2-9