Openbaring 21:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. en hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies daarin bring.

27. En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die boek van die lewe van die Lam.

Openbaring 21