Openbaring 17:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle oorwin — want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings — en die wat saam met Hom is, geroepe en uitverkore en getrou.

Openbaring 17

Openbaring 17:7-17