Openbaring 11:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-14