Númeri 9:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die man wat rein is en nie op reis is nie en nalaat om die pasga te hou, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word; want hy het die offer van die Here nie op die bepaalde tyd gebring nie. Dié man moet sy sonde dra.

Númeri 9

Númeri 9:5-15