Númeri 33:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het van Raämses af opgebreek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag ná die pasga het die kinders van Israel deur ’n hoë hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek,

Númeri 33

Númeri 33:1-11