Númeri 28:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet vir hulle sê: Dit is die vuuroffer wat julle aan die Here moet bring: twee jaaroud lammers sonder gebrek elke dag as ’n voortdurende brandoffer.

Númeri 28

Númeri 28:1-10