Númeri 25:2-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. dié het die volk na die offers van hulle gode uitgenooi; en die volk het geëet en hulle neergebuig voor hulle gode.

3. So het Israel hom dan gekoppel aan Baäl-Peor, en die toorn van die Here het teen Israel ontvlam.

4. Toe sê die Here vir Moses: Neem al die hoofde van die volk en hang die oortreders op in die volle son vir die Here, sodat die toorngloed van die Here van Israel afgewend kan word.

Númeri 25