Númeri 19:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as iemand onrein word en hom nie ontsondig nie, dan moet dié siel uitgeroei word uit die vergadering, want hy het die heiligdom van die Here verontreinig: reinigingswater is op hom nie uitgegooi nie, hy is onrein.

Númeri 19

Númeri 19:15-22