en gooi daar môre vuur in en lê daar reukwerk op voor die aangesig van die Here; dan sal die man wat die Here uitkies, die heilige wees. Dit is nou genoeg, kinders van Levi!