Númeri 10:34-36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

34. En die wolk van die Here was bedags oor hulle as hulle uit die laer wegtrek.

35. En as die ark wegtrek, het Moses gesê: Staan op, Here, dat u vyande verstrooi kan word en u haters voor u aangesig kan vlug.

36. En as dit rus, het hy gesê: Keer terug, Here, na die tienduisende van die duisende van Israel!

Númeri 10