Nehemía 4:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het ek in dié tyd aan die volk gesê: Elkeen moet met sy kneg binnekant Jerusalem vernag, sodat hulle vir ons in die nag ’n wag kan wees en oordag ’n werkkrag.

Nehemía 4

Nehemía 4:19-23