Nehemía 12:2-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. Amárja, Mallug, Hattus,

3. Segánja, Rehum, Méremot,

4. Iddo, Gínnetoi, Abía,

5. Míjamin, Maädja, Bilga,

6. Semája en Jójarib, Jedája,

7. Sallu, Amok, Hilkía, Jedája; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van Jésua.

Nehemía 12