Nehemía 12:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) EN dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Jésua opgetrek het