Nehemía 11:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En opsigter van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Hasábja, die seun van Mattánja, die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers, vir die werk in die huis van God;

Nehemía 11

Nehemía 11:12-32