Nehemía 10:1-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN op die verseëlde stukke het geteken: Nehemía, die goewerneur, die seun van Hagálja, en Sedekía,

2. Serája, Asárja, Jeremia,

3. Pasgur, Amárja, Malkía,

4. Hattus, Sebánja, Mallug,

5. Harim, Méremot, Obádja,

6. Daniël, Gínneton, Barug,

7. Mesúllam, Abía, Míjamin,

Nehemía 10