Nehemía 10:1-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN op die verseëlde stukke het geteken: Nehemía, die goewerneur, die seun van Hagálja, en Sedekía,

2. Serája, Asárja, Jeremia,

3. Pasgur, Amárja, Malkía,

4. Hattus, Sebánja, Mallug,

5. Harim, Méremot, Obádja,

6. Daniël, Gínneton, Barug,

Nehemía 10