Nahum 3:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek het dit teen jou, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal jou slippe optel oor jou aangesig en nasies jou naaktheid laat sien en koninkryke jou skande.

Nahum 3

Nahum 3:2-12