Miga 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Staan op en dors, o dogter van Sion! Want Ek sal jou horing yster maak en jou kloue koper, en jy sal baie volke fyn trap; en jy sal hulle onregverdige wins aan die Here toewy en hulle rykdom aan die Here van die ganse aarde.

Miga 4

Miga 4:10-14