Matthéüs 5:47-48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

47. En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie?

48. Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.

Matthéüs 5