Matthéüs 20:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; maar om te sit aan my regter- en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.

Matthéüs 20

Matthéüs 20:15-32