Matthéüs 13:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by wie op die goeie grond gesaai is — dit is hy wat die woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd-, die ander sestig-, die ander dertigvoudig.

Matthéüs 13

Matthéüs 13:14-27