Markus 6:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het by hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê; en hulle was by hulleself uitermate verbaas en verwonderd.

Markus 6

Markus 6:45-55