Markus 4:2-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. En Hy het hulle baie dinge geleer deur gelykenisse en vir hulle in sy lering gesê:

3. Luister! ’n Saaier het uitgegaan om te saai.

4. En terwyl hy saai, het ’n deel langs die pad geval, en die voëls van die hemel het gekom en dit opgeëet.

Markus 4