Markus 3:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Hy het weer in die sinagoge gegaan, en dáár was ’n man met ’n verdorde hand.

2. En hulle het Hom in die oog gehou, of Hy hom op die sabbat gesond sou maak, sodat hulle Hom kon aanklae.

Markus 3