Markus 10:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, sê Hy, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en die skrifgeleerdes, en hulle sal Hom tot die dood veroordeel en Hom oorlewer aan die heidene;

Markus 10

Markus 10:26-39