Lukas 6:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel, want hulle vaders het net so aan die profete gedoen.

Lukas 6

Lukas 6:14-28