Lukas 23:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hy verneem het dat Hy uit die magsgebied van Herodes was, stuur hy Hom na Herodes wat self ook in daardie dae in Jerusalem was.

Lukas 23

Lukas 23:3-11