Lukas 23:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle het hierdie man na my gebring as een wat die volk afvallig maak. En nou het ek in julle teenwoordigheid ondersoek ingestel en in hierdie man geen skuld gevind aan die dinge waarvan julle Hom beskuldig nie;

Lukas 23

Lukas 23:5-19