Lukas 19:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Hy het in Jérigo gekom en daar deurgegaan.

2. En daar was ’n man met die naam van Saggéüs, ’n hoof van die tollenaars en ’n ryk man.

3. En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was.

Lukas 19