Lukas 16:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Toe sê Abraham vir hom: Hulle het Moses en die Profete; laat hulle na dié luister.

30. Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer.

31. Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.

Lukas 16