Lukas 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is geveinsdheid.

Lukas 12

Lukas 12:1-11