Lukas 1:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees

Lukas 1

Lukas 1:39-42