Levítikus 22:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n bees of ’n lam of ’n bok aankom, moet dit sewe dae lank onder sy moeder bly; maar van die agtste dag af en verder sal dit met welgevalle aangeneem word as ’n vuuroffergawe aan die Here.

Levítikus 22

Levítikus 22:17-29