Levítikus 19:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die priester moet met die skuldofferram vir hom versoening doen voor die aangesig van die Here weens die sonde wat hy gedoen het; en hy sal vergifnis ontvang vir sy sonde wat hy gedoen het.

Levítikus 19

Levítikus 19:12-32