Levítikus 18:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Volgens die werke van die land van Egipte waar julle in gewoon het, mag julle nie doen nie; en volgens die werke van die land Kanaän waarheen Ek julle bring, mag julle nie doen nie, en julle mag in hulle insettinge nie wandel nie.

Levítikus 18

Levítikus 18:1-12