Levítikus 14:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet hy die skuldofferlam slag, en die priester moet van die bloed van die skuldoffer neem en dit stryk aan die regteroorlel van hom wat gereinig word, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet.

Levítikus 14

Levítikus 14:19-34