Levítikus 11:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie julle self ’n gruwel maak deur enige ongedierte wat wemel nie: julle moet jul daaraan nie verontreinig, sodat julle daardeur onrein word nie.

Levítikus 11

Levítikus 11:41-47