Levítikus 10:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou as julle in die tent van samekoms ingaan, dat julle nie sterwe nie; ’n ewige insetting is dit vir julle geslagte;

Levítikus 10

Levítikus 10:6-18