Levítikus 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna moet hy dit in sy stukke verdeel, met die kop en die vet, en die priester moet dit reglê op die hout wat op die altaarvuur is.

Levítikus 1

Levítikus 1:2-17