1. DINK, Here, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad.
2. Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.
3. Ons het wese geword, sonder ’n vader, ons moeders is soos weduwees.
4. Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.