Klaagliedere 3:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. Alef. EK is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid.

2. My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig.

3. Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my.

Klaagliedere 3