Josua 24:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Eleásar, die seun van Aäron, gesterf het, het hulle hom begrawe op die heuwel van sy seun Pínehas wat aan hom gegee was op die gebergte van Efraim.

Josua 24

Josua 24:27-33