Josua 24:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Israel het die Here gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat lank ná Josua nog in die lewe was en met al die werke van die Here bekend was wat Hy vir Israel gedoen het.

Josua 24

Josua 24:26-33