Josua 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

verder loop die lyn af na die spruit Kana, suid van die spruit: daardie stede, onder die stede van Manasse, behoort aan Efraim; en die lyn van Manasse is noord van die spruit en loop dood by die see.

Josua 17

Josua 17:1-15