Josua 15:38-44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

38. en Dilean en Mispe en Jókteël,

39. Lagis en Boskat en Eglon,

40. en Kabbon en Lagmas en Kitlis,

41. en Géderot, Bet-Dagon en Náäma en Makkéda: sestien stede met hulle dorpe;

42. Libna en Eter en Asan,

43. en Jiftag en Asna en Nesib,

44. en Kehíla en Agsib en Marésa: nege stede met hulle dorpe;

Josua 15