Josua 15:22-39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. en Kina en Dimóna en Adáda,

23. en Kedes en Hasor en Jitnan,

24. Sif en Telem en Béalot,

25. en Hasor-Hadátta en Kériot-Hesron, dit is Hasor;

26. Amam en Sema en Mólada,

27. en Hasar-Gadda en Hesmon en Bet-Palet,

28. en Hasar-Sual en Beër-Seba en Bisjótja,

29. Báäla en Ijjim en Esem,

30. en Éltolad en Kesil en Horma,

31. en Siklag en Madmánna en Sansánna,

32. en Lebáot en Silhim en Ajin en Rimmon; al die stede saam negen-en-twintig, met hulle dorpe;

33. in die Laeveld: Estáol en Sórea en Asna,

34. en Sanóag en En-Gannim, Tappúag en Enam,

35. Jarmut en Adúllam, Sogo en Aséka,

36. en Saäráim en Adítaim en Gedéra en Gedérotaim: veertien stede met hulle dorpe;

37. Senan en Hadása en Migdal-Gad,

38. en Dilean en Mispe en Jókteël,

39. Lagis en Boskat en Eglon,

Josua 15