Josua 15:21-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. En die stede van die uiteinde van die stam van Juda se kinders af tot by die grens van Edom was in die suide: Kábseël en Eder en Jagur,

22. en Kina en Dimóna en Adáda,

23. en Kedes en Hasor en Jitnan,

24. Sif en Telem en Béalot,

25. en Hasor-Hadátta en Kériot-Hesron, dit is Hasor;

26. Amam en Sema en Mólada,

Josua 15